Rissikstraat 17 · Louis Trichardt
Kom loer gerus in, iets vir elke smaak.
Vleis, biltong sweets en proteïenstafies by Die Vleismark in Rissikstraat, Louis Trichardt. Sedert 23 November 1990.
By Die Vleismark
-
Proteïenstafies
Die perfekte snack of energie-booster.
-
Biltong sweets
Kom probeer gerus. Hulle verkoop uit soos soetkoek.
-
Bestellings
Bel ons bestelnommer, 073 133 7102.
In die winkel
Iets vir elke smaak
Wat in voorraad is, wissel. Kontak ons gerus vir enige voorstelle of navrae.
-
Vleis
-
Biltong sweets
Hulle verkoop uit soos soetkoek.
-
Proteïenstafies
'n Perfekte snack of energie-booster.
Pryse in die winkel.
Oor ons
Sedert 1990
Die Vleismark is sedert 23 November 1990 in Louis Trichardt, in Rissikstraat 17.
Kom loer gerus in, daar's iets vir elke smaak.
Wanneer is ons oop?
Oopmaaktye
| Maandag – Vrydag | 07:00 – 17:30 |
|---|---|
| Saterdag | 07:00 – 13:00 |
Kom kuier
In Rissikstraat
Rissikstraat 17Louis Trichardt0920Rissikstraat 17, Louis Trichardt.
Kry aanwysingsKontak
Gesels met ons
Bel ons gerus, of bestel vooruit op ons bestelnommer.
Bel 015 516 4679- Bel 015 516 4679
- Bestellings 073 133 7102
- Facebook Volg ons op Facebook